MHS se klasse is goed toegerus:
- 4 IT-sentrums
- Klaskamers met interaktiewe witborde, internettoegang en dataprojektors
- Goedtoegeruste Wetenskaplaboratoriums (vir Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe)
Op die skoolgrond sal jy die volgende kry:
- Astro
- Hoë kwaliteit grashokkieveld
- Muurbalbaan
- Swembad
- Binnenshuise skietbaan
- Atletiekbaan en pawiljoen vir 6000 toeskouers
- Spreiligte op sportveld
- Klubhuise vir rugby, hokkie, netbal en krieket
- Eerstespankamers vir rugby, hokkie en netbal
- Rugby- en krieketvelde
- Binnenshuise krieketbaan
- Netbalbane
- Tennisbane
- Onderdak krieketnette
- Skoolklerewinkel op die terrein
- Middie-koshuise op die terrein
- Voorspoed Restaurant
- Kafeteria
- Koffiewinkel
- Middies Sport Spesifieke Instituut
- Gerekenariseerde leeslaboratorium
- Saal met dataprojektors